WWWwwwwwWWWWWWWWWWWWWWwww
Ontdek
Jesus in die Pasga en leef in Sy beskerming vandag.
OntdekJesus in die Pasga en leef in Sybeskermingvandag. Ontdek Jesus in die Pasga en leef in Sy beskerming vandag. Die Pasga wat onder die Ou Verbond gevier is, is ‘n skadubeeld van wat sou kom. Dit wys vir ons ‘n prentjie van dit wat Jesus se koms, dood en opstanding vir ons sou volbring. Ontdek Jesus in die Pasga en leef in Sy beskerming vandag. Ons leef vandag onder die Nuwe Verbond. As die beskerming van God met die skadubeeld by die eerste Pasga van krag was, hoeveel te meer nie noudat die essensie van Paasfees deur Jesus aangebreek het nie! Vandag moet die verderwer, die dief, by die deur verbygaan van elkeen wat sy verwagting en sy geloof geplaas het in die bloed van Jesus, omdat God, ons Beskermer, op grond van die bloed ons drumpel betree het. Elkeen wat vashou aan die voltooide werk van Jesus, staan in effek onder die beskerming van Sy bloed. Die verderwer het geen wettige reg om te steel en te slag en te verwoes nie. Ontdek in hierdie boodskap hoe die bloed van Jesus jou beskerm en hoe jy kan leef in hierdie beskerming. |