Dalpark Kaléo Gemeente
Kaleo Dalpark Gemeente

Pinkster 24-28Mei 2020

​Wil jy dié jaar deel wees van ons Kuberpinkster? Weens Covid-19 mag ons nie bymekaarkom nie,
maar dit beteken níé dat ons nie gaan Pinkster vier nie! Ons gebruik ZOOM om dié jaar op 'n nuwe manier Pinkster te vier.  Ons skakel saam met Knysnakerk  (Francois & Enel) en NG Kerk Witrivier (Nati) in om die jaar se Pinkster aan te bied. Kom geniet hierdie Geesvervullende reeks saam met ons. 

24-28 Mei 2020 - Zoom Link

24 Mei 2020 - 18H00

Op 'n pad sonder lig - Enel Lambrechts


25 Mei 2020 - 19H00

God se genade is elke oggend nuut. - Hennie Pienaar


26 Mei 2020 - 19H00

Daarom bly ek hoop - Francois Lambrechts


27 Mei 2020 - 19H00

Die Here is my lewe en Hy is genoeg - Nico Smit


28 Mei 2020 - 19H00

Die taal tydens n pandemie - Nati Stander


© Vir enige navrae kan jy die webmeester kontak by tegnies@dalpark-kaleo.org.za