Pinkster
Pinkster is in Dalpark baie gewild. Elke jaar word dit goed bygewoon en doen die Heilige Gees 'n nuwe werk in mense se lewens.
Pinkstersondag is tien dae na hemelvaart. Pinksterdienste begin met ander woorde die week voor Pinkstersondag.
Die Sondae se eredienste geskied op die normale eredienstye. Gedurende die weeksdae wil ons egter eers tyd gee dat die mense van die werk af terugkeer, so dan begin ons eredienste om 19:00.
Tydens elke Pinkster bepeins ons die werking van die Heilige Gees en hoe Hy ons in staat stel om ’n nuwe lewe in Christus te leef. Dit is ’n absolute móét vir elke gelowige wat daaroor ernstig is om nuut voor God te leef.