Saalbesprekings

Ons gemeente het ’n reuse 600m² saal wat beskikbaar is vir verhurings. Die saal is meerdoelig en ideaal vir enige funksie.
Moet asseblief nie net aanneem die saal is beskikbaar nie – ons is ‘n groot en besige gemeente met bedrywige mense! Bespreking is dus noodsaaklik.
Vir reëlings en kostes rakende die verhuring van die saal, kontak asseblief die kerkkantoor by 011915 1858 of stuur ‘n e-pos na ngdalpark@gmail.com of karina.pienaar9@gmail.com