Sielkundige dienste

Ons wil jou aanmoedig om van Le Roux Rossouw as sielkundige gebruik te maak.
Le Roux is by die mediese raad geregistreer en konsultasies kan dus van die mediese fonds verhaal word. Dit is egter uiters noodsaaklik dat jy lank voor die tyd met hom ’n afspraak moet skeduleer, omdat hy soms lank vooruit vol bespreek is.
Jy kan ’n afspraak met hom maak deur sy spreekkamers in Kempton Park te skakel.
Kontakdetail

- Tel 011 975 7717
- Faks 011 975 7663
- E-pos lerros@iafrica.com