Skedulering van afsprake
Neem asseblief vrymoedigheid om 'n afspraak met enige van ons leraars te reël. Die maklikste is om deur Frikka Reyneke - ons skakelbeampte - te werk. Sy sal jou help om die afspraak te skeduleer.
Epos haar gerus met jou versoek. Vul die onderstaande vorm in en onthou asseblief om ook te spesifiseer met watter leraar jy die afspraak wil bekom.