Tydens Dalpark NG Kerk se Winterfees bied ons ‘n
geleentheid aan opkomende kunstenaars om ons te kom Vermaak met hul talente.
Almal is welkom om in te skryf ongeag van waar hulle woon of van hulle
ouderdom.
Pryse:
Eerste prys: R5000.00
Tweede prys: R3000.00
Derde prys: R1000.00
Inskrywings
Die sluitingsdatum vir alle inskrywings is Woensdag 30 Julie 2013. Deelnemers sal op Saterdag 2 Augustus 2014 optree by Dalpark NG Kerk se Winterfees te Boekenhoutstraat 22, Dalpark, Brakpan vanaf 08:00.
Inskrywings kan gefaks word na 011 915 1858 of gestuur word per e‐pos aan carinacloots@gmail.com of ngdalpark@gmail.com
Inskrywingsgelde
Elke opvoering is R100.00 per item.
Slegs Internet‐ en kontantbetalings sal aanvaar word.
Kontant kan direk by Dalpark NG Kerkkantoor inbetaal word.
Internetbetaling:
NG Dalpark
ABSA Tjekrekening
Rekening: 240260670
Takkode: 632005
Verwysing: We’ve got Talent
Die bewys van betaling moet die inskrywingsvorm vergesel.
Kontakbesonderhede
Vir enige navrae, stuur ‘n e‐pos aan carinacloots@gmail.com.
Beoordelingskriteria

- Verhoogspersoonlikheid
- Tegniek
- Oorspronklikheid
- Algehele
indruk
Let wel:
- Tydsduur vir elke item is 3.30 minute.
- Tyd sal toegelaat word vir die skuif en instel van instrumente.
- Deelnemers mag vir meer as een item inskryf.
- Top 10 deelnemers sal om 14:10 aangekondig word om ‘n finale item te lewer.
- Wenners sal om 15:00 aangekondig word.
- Wenners moet teenwoordig wees om prys te ontvang.