Dalpark Kaléo Gemeente
Kaleo Dalpark Gemeente

"We've Got Talent" Talentkompetisie 2016

Picture
Dalpark gemeente gee tydens hul Winterfees die geleentheid vir opkomende kunstenaars om ons met hul talente te kom vermaak. Enige iemand is welkom om in te skryf ongeag van waar hulle woon of van hulle ouderdom. 

WEN: R5000.00  
Ander pryse ook beskikbaar

INSKRYWINGS:
Die sluitingsdatum vir alle inskrywings is Dinsdag 26 Julie 2016. Deelnemers sal op Vrydagaand 29 Julie en Saterdag 30 Julie 2016 by Dalpark NG Kerk se Winterfees  te Boekenhoutstr 22 Dalpark in Brakpan, optree.

INSKRYWINGSGELDE:
Elke opvoering is R50.00 per item.
Slegs Internet- en kontantbetalings sal aanvaar word.
Kontant word direk by die Dalpark NG Kerkkantoor inbetaal.
ABSA Tjekrekening
Rekening no: 240260670
Takkode: 632005
Verwysing: We've Got Talent en Naam
Die bewys van betaling moet die inskrywingsvorm vergesel.

Beoordelingskriteria:
  • Verhoogpersoonlikheid
  • Vermaak
  • Tegniek
  • Oorspronklikheid
  • Algehele indruk

Om in te skryf kan jy die onderstaande vorm aflaai en terugbesorg aan die aangeduide persone.

talent_inskrywingsvorm_2016.pdf
File Size: 415 kb
File Type: pdf
Download File

KONTAKBESONDERHEDE:
​Vir enige verdere navrae kontak:
Carina Loots  by 0834451048 of Elize Lotz  by 0833076653  

E-pos talent.dalparkng@gmail.com
© Vir enige navrae kan jy die webmeester kontak by tegnies@dalpark-kaleo.org.za