Uitkampnaweek.
Elke jaar word daar ‘n uitkampnaweek gereël vir lidmate wat daarvan hou om met die karavaan of tent weg te breek. Verskeie top vakansie-oorde is al op hierdie manier deur die loop van die jare besoek.
Elke uitkampnaweek beloof baie kuier, pret en poetse! Dit is altyd wonderlik om te sien hoe lekker tyd ons as Christene kan hê!
Neem vrymoedigheid om jou plek op die volgende uitkampnaweek te bespreek. Dit is een van die beste maniere om ander gesinne in ons gemeente te leer ken.
2012 se uitkampnaweek vind 7-9 Sept plaas. Jy kan meer inligting oor die naweek bekom en/of bespreek deur die onderstaande vorm in te vul en aan te stuur.