WWWwwwwwWWWWWWWWWWWWWWwwwWie, dink jy, is jy?
Hierdie reeks handel oor idenititeit. Sielkundiges noem dit selfbeeld of selfwaarde. Om hierdie vraag werklik te beantwoord, kan ons nie ons ore uitleen aan ander, of onsself nie. Daarom vra ons vir ons Skepper: “Wie is ek?“ Ons blaai deur Genesis - vanwaar die mens geskep is en ook deur die boek van Efesiërs - waar Paulus hierdie belangrike vraag, oor die mens se identiteit nadat Christus ons kom vrymaak het, beantwoord. |